GESKIEDENIS

Herfsland Tuiste vir bejaardes is gebou deur die Stadsraad van Kempton Park en in 1985 aan die Nederduitse Gereformeerde Kerk oorhandig om dit te bestuur.

In 1996 is 30 Lewensregeenhede op die terrein van die Tuiste opgerig en in 2003 nog 14.

In 1998 het die Tuiste ‘n uitreikprogram in Tembisa begin om dienste aan bejaardes daar te lewer.

In 2014 het Herfsland die bestuur van Huis Senior namens Tutela oorgeneem.

MISSIE

Herfsland is ‘n selfstandige welsynsorganisasie wat vanuit ‘n Christelike perspektief daarna streef om op ‘n volhoubare wyse om te sien na ouer persone in die gemeenskap van Kempton Park en Tembisa.

VISIE

Om ‘n volledige diens aan die ouer persone in die gemeenskap van Kempton Park en Tembisa te lewer wat die volgende insluit:

  • Programme vir aktiewe veroudering
  • Dienssentrum – Tembisa
  • Residensiële versorging
  • Veilige en bekostigbare verblyf vir selfversorgende ouer persone
  • Lewensregeenhede

HISTORY

Herfsland Home for the aged was built by the municipality of Kempton Park and the management of the Home was referred to the Dutch Reformed Church is 1985.

In 1996 30 Life Right Units were built on the premises and in 2003 another 14.

Since 1998 the Home delivers services as an outreach programme to older persons in Tembisa.

Since 2014 Herfsland delivers management services at Huis Senior on behalf of Tutela.

MISSION

Herfsland is an independent welfare organisation specialising in caring for the elderly of the Kempton Park and Tembisa communities on a sustainable and Christian basis.

VISION

To provide an all inclusive service to older persons in the communities of Kempton Park and Tembisa that include the following:

  • Programmes for active ageing
  • Service centre – Tembisa
  • Residential services
  • Save and affordable housing for self-sufficient older persons
  • Life Right Units

RESIDENSIëLE DIENSTE
RESIDENTIAL SERVICES

24 Uur Versorging / 24 Hour Care

Verswakte ouer persone / Frail older persons
Demensiepasiënte / Dementia patients
Enkel-, tweebed- of vierbedkamers is beskikbaar / Single-, two bed- and four bed rooms are available

doen aansoek / apply now

lewensregEENHEDE / life right UNITS

Daar is Lewensregeenhede vir selfstandige ouer persone. 
Life Right units are available for self-sufficient older persons.