Senior Mind Moves

Leer Meer Oor

Senior Mind Moves

Senior Mind Moves (ontwikkel deur Dr. Melodie de Jager van die Mind Move Instituut) is maklike bewegings wat help om die bedrading tussen die sintuie, spiere, brein en die senuweestelsel sterk en gesond te hou, om sodoende lewenskwaliteit in die senior jare so lank as moontlik te verseker.

’n Senior Mind Moves fasiliteerder is by Herfsland beskikbaar om die kursusse by gemeentes, aftreeoorde en enige ander senior groep aan te bied.

Ilze Pieterse

011 972 5417
manager@herfsland.co.za

Rol na Bo